Oswin Reagan Appollis (gebore 25 Augustus 2001) is ’n Suid-Afrikaanse sokkerspeler wat tans as ’n vleuel en aanvallende middelvelder speel vir die Premiersokkerliga-klub Orlando Pirates FC en die Suid-Afrikaanse nasionale span.

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 2001 Kategorie:Lewende mense