Zerobaseone (Koreaans: 제로베이스원, algemeen afgekort as ZB1) is 'n Suid-Koreaanse mansgroep wat in 2023 deur Mnet se realiteitsprogram Boys Planet gevorm is. Dit word deur WakeOne bestuur. Die groep bestaan uit nege lede: Kim Ji-woong, Zhang Hao, Sung Han-bin, Seok Matthew, Kim Tae-rae, Ricky, Kim Gyu-vin, Park Gun-wook en Han Yu-jin. Die groep het op 10 Julie 2023 gedebuteer met hul eerste mini-album Youth in the Shade en sal vir twee en 'n half jaar aktief wees.

Sien ook Twice (G)I-DLE Tyla

Verwysings

Kategorie:K-popmusiekgroepe Kategorie:Suid-Koreaanse musiekgroepe