duimnael|Parc Monceau

Die Parc Monceau is 'n openbare park in die 8ste arrondissement van Parys.Le Parc Monceau Die grond het voorheen aan die Hertog van Chartres behoort, wat Carmontelle opdrag gegee het om 'n fantastiese park te skep met 'n Switserse chalet, Nederlandse meulens, pagodes, 'n piramide, Middeleeuse ruïnes, bome en eilande. In 1852 het die finansier Péreire prestige-privaat herehuise rondom die park gebou.Parc Monceau

Die munisipaliteit van Parys het die tuin in 1860 gekoop, en dit is deur Jean-Charles Alphand opgeknap. Die tralies is deur Gabriel Davioud gemaak. Die park is besaai met standbeelde van skrywers en musikante. Claude Monet het die park in 1876 geskilder.Paris : Monet au parc Monceau, impressionnisme et représentation de la nature

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Parys