Die Matshakatini-natuurreservaat in Vhembe, Limpopo, is 'n natuurreservaat binne die Madimbo-korridor en aanliggend aan die Limpoporivier en Nasionale Krugerwildtuin. Die reservaat van 27 600 ha is in 1992 deur administrateur Danie Hough verklaar, as 'n bewaringstrook net noord van die deestydse Venda-tuisland. In 1999 het Dr. Aaron Motsoaledi 'n oostelike deel van die reservaat by die Krugerwildtuin ingelyf, om deel van die Makuleke-gemeenskapsland te word.Matshakatini NR, PACA Gazettes
Kyk ook Beskermde gebied
Verwysings
Kategorie:Natuurreservate in Limpopo