duimnael|Samsung Galaxy Z Fold 7 en Z Flip 7 Die Samsung Galaxy Z-reeks (in sekere gebiede bekend as die Samsung Galaxy Foldables) is 'n reeks opvoubare slimfone wat sedert 2019 deur Samsung Electronics vervaardig word, deel van die wyer reeks Samsung Galaxy-produkte. Die Z-reeks bestaan uit slimfone wat Android met buigsame skerms gebruik, naamlik die Z Fold- reeks van boekstyl-opvoubare en die Z Flip- reeks van mosselskulpstyl ("flip phone")-opvoubare selfone.
Verwysings
Kategorie:Selfone