Phyllopodium cordatum is 'n eenjarige plant wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap vanaf Van Rhynsdorp suidwaarts tot by die Kaapse Skiereiland en ooswaarts tot by Albertinia voor. Daar plant blom van Julie tot Oktober.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

cordatum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika