Lyperia lychnidea is 'n meerjarige kruid wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap vanaf Saldanhabaai, suidwaarts tot by die Kaapse Skiereiland en ooswaarts tot by Stilbaai voor. Die plant blom van Augustus tot November.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

lychnidea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika