A Trap for Santa Claus is 'n Amerikaanse stilfilm uit 1909. Die film is geregisseer deur D. W. Griffith.A Trap for SantaMichael Atkinson, Laurel Shifrin. Flickipedia: Perfect Films for Every Occasion, Holiday, Mood, Ordeal, and Whim Dit is 'n Biograph Company-produksie, en die hoofrolle word vertolk deur Henry B. Walthall, Marion Leonard en Gladys Egan.A Trap for Santa at silentera.com

Hoofrolspelers Henry B. Walthall as Arthur Rogers Marion Leonard as Helen Rogers Gladys Egan Kate Bruce William J. Butler W. Chrystie Miller

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprente