Louis Vuitton is 'n Franse maatskappy wat luukse klere en bykomstighede ontwerp en word vandag as die mees eksklusiewe luukse handelsmerk ter wêreld beskou.Un nombre ligado al lujo Die hoofborg van die America's Cup Sailing het 445 winkels in 62 lande. Die maatskappy is deur die Fransman Louis Vuitton (1821-1892) gestig. Die eerste winkel is in 1854 in Parys geopen. In 1896 het sy seun Georges die Monogram-doek, of Monogram canvas collection, ontwerp, wat die voorletters LV insluit.Louis Vuitton réinvente son mythique Monogram
Die maatskappy word bestuur deur die LVMH-groep, wie se president Bernard Arnault is. Die maatskappy word medebestuur deur Patrick Louis Vuitton, wat saam met internasionaalbekende ontwerpers, soos Marc Jacobs, daarin geslaag het om 'n verbintenis met die luukse maatskappy, en eksklusiwiteit, te handhaaf."Since 1854", La nouvelle collection de Louis Vuitton
Louis Vuitton het 'n beleid om nooit afslag op sy produkte te gee nie. Hulle glo dat hulle dit nie hoef te doen nie, want die produkte behou die persepsie van waarde deur hul kliënte.«En Louis Vuitton no hemos notado la crisis y nunca hacemos rebajas»
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Franse maatskappye