Psoralea spissa is 'n klein struik in die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan Wes-Kaap en kom van Tulbagh tot by Barrydale en Bot River voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 7250 km² en daar is sewe bevolkings oor nadat groot gedeeltes van sy habitat gebruik word vir die aanplant van wingerde en die verbouing van olywe. Die spesie is deel van die fynbos.

Bronnelys REDLIST Sanbi Biodiversityadvisor Plants of the World Online

spissa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika