Psoralea heterosepala is 'n struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Oos-Kaap. Die spesie kom in die Tsitsikammaberge, Suuranys en die Kareedouwberge tussen die Langkloof en Humansdorp voor. Die plant is deel van die fynbos.

Bronnelys Biodiversityadvisor REDLIST Sanbi Plants of the World Online

heterosepala Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika