Die langaar-vlieëkeurtjie (Psoralea spicata) is 'n struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Die spesie kom vanaf die Kaapse Skiereiland tot by Riversdal voor. Die plant blom van September tot Februarie en is deel van die fynbos.
Bronnelys Biodiversityadvisor REDLIST Sanbi Plants of the World Online
spicata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika