Die jaar 1239 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 39ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure 16 Januarie – Gui Faucoi (later Pous Clemens IV) trou met Margueritte, dogter van Jacques en Cécile du Sault. 12 Maart – Pous Gregorius IX ekskommunikeer keiser Frederik II vir die tweede keer.

Geboortes 17 Junie – Koning Edward I van Engeland († 1307).

Sterftes

Kategorie:13de eeu