Die jaar 1244 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 44ste jaar van die 13de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure Die Moslems verower Jerusalem. 31 Maart – Keiser Frederik II skryf 'n brief aan Pous Innocentius IV in 'n vergeefse poging om hulle geskil oor die heerskappy oor Noord-Italië by te lê. 28 Mei – Pous Innocentius IV stel Giovanni Gaetano Orsini (later Pous Nicolaas III) aan as kardinaal-deken van San Nicola in Carcere Tulliano.
Geboortes
Sterftes
Kategorie:13de eeu