Die jaar 1241 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 41ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure 25 Oktober – Pous Celestinus IV volg Pous Gregorius IX op.

Geboortes Wasili van Kostroma, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1276)

Sterftes 28 Maart – Waldemar II van Denemarke, koning van Denemarke (* 1170). 22 Augustus – Pous Gregorius IX, die 178ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* circa 1145 - 1170). 10 November – Pous Celestinus IV, die 179ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend). Kategorie:13de eeu