Die jaar 1243 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 43ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure 28 Junie – Pous Innocentius IV volg Pous Celestinus IV op. Slag van Köse Daǧ -- Die Seljukke van Rûm ly 'n groot nederlaag teen die Mongole. Daar is Georgiese soldate wat aan albei die kante veg.

Geboortes

Sterftes Indravarman II van die Khmer-ryk. Verwysings

Kategorie:13de eeu