Yves Saint Laurent of YSL is 'n luuksegoederemaatskappy wat gestig is deur Yves Saint-Laurent en sy vennoot Pierre Bergé.Yves Saint Laurent Vandag is die hoofontwerper Stefano Pilati. Yves Saint-Laurent, die stigter van die handelsmerk, is in 2008 oorlede.Il y a 50 ans, Yves Saint Laurent créait sa maison

Geskiedenis Yves Saint Laurent is in 1962 deur Yves Saint Laurent en Pierre Bergé gestig, en die huidige logo's is deur Adolphe Mouron Cassandre geskep.Dans les archives de Match - En 1962, Yves Saint Laurent en solo

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Franse maatskappye