Viljoensdrif is 'n dorp in die verrenoorde van die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp is 10 km noordoos van Sasolburg en baie naby aan Vereeniging in Gauteng geleë.

Sien ook NG gemeente Viljoensdrif Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat