Padang (Indonesies: veld/vlakte) is 'n stad in Indonesië op die Sumatra-eiland in die Wes-Sumatra-provinsie. Padang is die provinsiale hoofstad.

Padang het sedert 2005 'n nuwe lughawe: Minangkabau International Airport.

duimnael|links|400px|Universiteit van Padang

Geskiedenis Op 30 September 2009 het 'n aardbewing geboue laat ineenstort en tweeduisende mense omgekom.

Kategorie:Nedersettings in Indonesië