Wiborgiella sessilifolia is 'n struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap van Bredasdorp tot by Stilbaai voor. Die plant is deel van die fynbos en het 'n voorkomsgebied van 2977 km². Dit het reeds 3% van sy habitat afgestaan aan ontwikkeling aan die kus en indringerplante.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

sessilifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika