Wiborgiella vlokii is 'n klein struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die Langeberg naby Swellendam voor. Die plant is redelik onbekend en is deel van die fynbos. Die spesie word as krities skaars beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
vlokii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika