Wiborgiella humilis is 'n klein struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap van Gifberg tot by Nieuwoudtville voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 451 km² en daar is tussen vyf en tien bevolkings oor. Die spesie staan habitat aan die verbouing van Rooibos af en is deel van die fynbos.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
humilis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika