The Sun Is Also a Star (Afrikaans: Die Son Is Ook 'n Ster) is 'n jeugroman deur die Amerikaanse skrywer Nicola Yoon. Dit is op 1 November 2016 in New York gepubliseer deur Delacorte Press. Die boek neem twee karakters in oënskou, waarvan een op die punt staan om gedeporteer te word, en ondersoek "die maniere waarop ons almal verbind is en die maniere waarop mense oor alle vlakke van die lewe baie meer gemeen het as wat hulle dink hulle het."

Die boek was 'n #1-topverkoper van die New York Times en Yoon het die John Steptoe New Talent-toekenning daarvoor gewen.

In 2019 het Warner Brothers The Sun Is Also a Star in 'n rolprent verwerk.

Verwysings

Kategorie:Engelse romans