Die bloufluitjiesbos (Calobota sericea) is 'n klein tot groot struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die spesie staan ook as die vaalertjiebos bekend.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

sericea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika