Die Sanjo Ohashi-brug (Japannees:三条大橋) is 'n brug in Kioto, Japan. Dit is die eerste keer gedurende die Muromachi-tydperk gebou. Die huidige brug is gebou in 1950.

Dit is welbekend omdat dit as die eindpunt gedien het vir reise op beide die Nakasendo en die Tokaido; dit was twee van die beroemde "Vyf Roetes" vir langafstandreisigers gedurende die Edo-tydperk in Japan se verlede.

Kategorie:Brûe in Japan Kategorie:Kioto