Gorteria diffusa is 'n blomdraende plant wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor, tot sover suid as Swellendam. Die spesie is deel van die fynbos.
Infraspesies Die spesie het twee infraspesies: Gorteria diffusa subsp. calendulacea (E.Mey. ex DC.) Roessler Gorteria diffusa subsp. diffusa
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
diffusa Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika