Die haarbossie (Gorteria integrifolia) is 'n blomdraende plant wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor.
Die spesie staan ook as haarbos en meerjarige gousblom bekend.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
integrifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika