Richard Austin Quest (* 9 Maart 1962 in Liverpool) is 'n Engelse joernalis en verslaggewer wat op die CNN International-weergawe van die Cable News Network in Londen gebaseer is. Quest is gay en Joods en het 'n posaanbieding van die Engelse weergawe van die Midde-Oosterse televisienuusnetwerk Al Jazeera afgekeur omdat hy "nie goed sou inpas nie".KINKY NEWS NETWORK - CNN'S QUEST A VERY 'KNOTTY' BOY

Verwysings

Eksterne skakels

CNN-personeelbiografie CNN Business Traveller (Afrikaans: Besigheidsreisiger) CNN Quest New York Post inligting oor Quest se arrestasie

Kategorie:Britse Jode Kategorie:Engelse joernaliste Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense