Lucas Valeriu Ntuba Radebe OIS (gebore op 12 April 1969 in Soweto) is 'n voormalige Kaizer Chiefs-, Leeds United- en Suid-Afrikaanse sokkerspeler. Hy het vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan uitgedraf van 1992 tot 2003, en was ook in daardie tyd die kaptein van die Bafana Bafana.

Radebe het aan die einde van 2005 by Leeds afgetree uit professionele sokker.

Eksterne skakels

'n Kort dokumentêr wat Lucas se geskiedenis terug tot in sy tuisdorp Umlazi dek

Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense