Shugo Tokumaru (Japannees: トクマルシューゴ) (* 1980) is 'n Japannese musikant en multiïnstrumentalis wie se styl invloede van pop, volksmusiek, en elektroniese musiek inkorporeer. Hy is ook lid van die groep Gellers. Sy eerste soloalbum, Night Piece, is in 2004 vrygestel en sy tweede album, L.S.T. in 2005. Sy nuutste album, Exit, is op 19 Oktober 2007 deur P-Vine in Japan vrygestel. Almost Gold het Exit op 2 September 2008 internasionaal vrygestel.

Eksterne skakels Amptelike webwerf Shugo Tokumaru op NPR Music Shugo Tokumaru op HearJapan Jrawk-resensie van die album "Exit"

Kategorie:Japannese musici Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense