Hierdie artikel handel oor die Britse musiekgroep. Vir die Suid-Afrikaanse voetbalklub, sien Kaizer Chiefs.
Kaiser Chiefs is 'n Engelse indierockgroep van wat in 1997 in Leeds tot stand gekom het. Hulle is na die Suid-Afrikaanse voetbalklub Kaizer Chiefs FC vernoem, 'n klub waarin voormalige Leeds United A.F.C.-voetbalspeler Lucas Radebe gespeel het.BBC South Yorkshire, Kaiser Chiefs Interview Die groep se debuutalbum, Employment, is in 2005 vrygestel. Dit is hoofsaaklik deur die new wave en punkrock-musiek van die laat 1970's geïnspireerHeather Phares. "Employment > Review". Allmusic. Retrieved 14 September 2007. en was internasionaal suksesvol met verkope van meer as drie miljoen."Kaiser Chiefs 2007 Biography" . KaiserChiefs.co.uk. Retrieved 14 September 2007. In 2005 het die album op die kortlys vir die Mercury-toekenning verskyn."Antony and Johnsons win Mercury". BBC. 7 September 2005. Retrieved 14 September 2007. Kaiser Chiefs se tweede ateljeealbum, Yours Truly, Angry Mob (2007) het die nommereen-treffer (in die Verenigde Koninkryk),"Ruby Music Charts: Kaiser Chiefs". aCharts.us. Retrieved 14 September 2007. "Ruby", bevat. In Oktober 2008 is hul derde album, getiteld Off with Their Heads, vrygestel.
Albums
|- align=center |align=left|Employment||2005||-|||||| |- align=center |align=left|Yours Truly, Angry Mob||2007||-|||||| |- align=center |align=left|Off with Their Heads||2009||-||||||
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Engelse musiekgroepe