Orkney kan verwys na:

Orkney, Skotland, 'n eilandgroep in noordelike Skotland. Orkney, Noordwes, 'n dorp suid van Klerksdorp, in die Noordwesprovinsie (Suid-Afrika). Orkney Snork Nie, komiese Afrikaanse TV-program wat hier afspeel. Suidelike Orkneyeilande, 'n eilandgroep in die suidelike Atlantiese Oseaan.