Die moepel (Mimusops zeyheri) is 'n boom wat deel van die Sapotaceae familie is. Die spesie is inheems aan Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Malawi, Mosambiek, die Kaprivistrook in Namibië, Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. Die boom kom gewoonlik bergagtige streke voor en in Suid-Afrika word dit aangetref in die warmer areas met somerreënvalseisoene, soos die bosveldbioom.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika zeyheri Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe