'n Sideriese dag (van die Latynse sidus, "ster") is die tydperk waarin die Aarde 'n volledige omwenteling om sy as maak (dus 180°). So 'n volledige omwenteling word bepaal deur twee opeenvolgende kulminasies van 'n denkbeeldige, oneindig ver vaste ster, dus 'n ster sonder eiebeweging. "Sideries" beteken "ten opsigte van die sterre".

Verwysings

Kategorie:Eenhede van tyd Kategorie:Meeteenhede in sterrekunde