Xiphotheca elliptica is 'n struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap van die Wemmershoekberge tot by die Swartberge in Caledon voor. Die spesie het van sy habitat afgestaan aan die aanlê van wingerde en word ook nou bedreig deur indringerplante.

Die plant is deel van die fynbos en groei op hoogtes van 360-1400 m.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

elliptica Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika