Die naam Elim kan verwys na:

Elim (Bybel), 'n oase waar die Israeliete vertoef het na hul Eksodus uit Egipte. Elim, Limpopo, 'n woongebied. Elim, Wes-Kaap, ’n dorpie. Elim-tolbos, 'n blomdraende struik. Elim (Orania), 'n sentrum vir werkloses en kantoor vir Alkoholiste Anoniem in Orania.