Seksuele veranderlikheid is een of meer veranderings in 'n mens se seksuele identiteit. Seksuele oriëntasie is vir die meeste mense standvastig, maar volgens navorsing kan sommige mense 'n verandering in hulle seksuele oriëntasie ervaar; die moontlikheid is effens hoër onder vroue as onder mans.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Seksuele oriëntasie