links|duimnael|Rhun ap Iorwerth, die huidige leier van die Plaid Cymru Plaid Cymru (uitgespreek as [plaɪd ˈkəmri], en Wallies vir Party van Wallis) is 'n politieke party in Wallis (in die Verenigde Koninkryk), en is gestig in 1925, deur Lewis Valentine. Die huidige leier van Plaid Cymru is Rhun ap Iorwerth.
Kategorie:Politieke partye in die Verenigde Koninkryk Kategorie:Wallis