David John "Dave" Matthews (* 9 Januarie 1967, Johannesburg, Suid-Afrika) is 'n Amerikaanse Grammy-musikant. Hy is mees bekend vir sy rol as voorsanger, liedjieskrywer en kitaarspeler vir Dave Matthews Band. Hy het ook al as 'n solokunstenaar en met ander musikale kunstenaars soos Tim Reynolds, The Blue Man Group, en Trey Anastasio gewerk. Matthews hou hom soms ook akteur en het al in verskeie rolprente verskyn.

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Amerikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense