Loituma is 'n a capella-kwartet van Finland wat die Finse sangtradisie met die klanke van die kantele kombineer. Die groep bestaan uit Sari Kauranen op sang en kanteles, Anita Lehtola-Tollin op sang en 'n vyfstring-kantele, Timo Väänänen op sang en kanteles, en Hanni-Mari Autere op stem, viool, vryfstring-kantele, altblokfluit, kontrabas en Lapin-tromme. In 1997 is die groep as Ensemble van die Jaar aangewys by die Kaustinen-volksmusiekfees.
Diskografie Loituma (Finland, 1995) / Things of Beauty (VSA, 1998) Kuutamolla (Finland, 1998) / In the Moonlight (VSA, 1999)
Eksterne skakels MySpace-profiel Verdere inligting oor Timo Väänänen Verdere inligting oor Hanni Autere Verdere inligting oor Hanni Autere Verdere inligting op NorthSide se webwerf Leekspin.com, 'n internetfenomeen wat die groep wêreldwyd bekend gemaak het Musikale analise van sommige van Loituma se werke
Beeldmateriaal 'n Regstreekse opvoering van "Ievan Polkka"
Kategorie:Finse musiekgroepe