Van der Merwe P.I is 'n Afrikaanse komedie wat in 1985 vrygestel is. Die film is deur Regardt van den Bergh geregisseer, vervaardig deur Sabido Productions (Philo Pieterse) en versprei deur Primedia.
Sinopsis
Geen sinopsis is vir hierdie rolprent beskikbaar nie.
Rolverdeling
Die rolverdeling is Regardt van den Bergh, Jurgen Hellbergh, en Anneline Kriel.
Verwysings