duimnael|La Samaritaine
Die La Samaritaine is 'n afdelingswinkel in Parys, aan die Seine, net agter die Louvre.Emmanuel Macron crée la surprise en inaugurant La Samaritaine
Die gebou is in 1903 in die Art Nouveau-styl gebou. Die binnekant word gekenmerk deur 'n ryk verskeidenheid organiese vorms in gebrandskilderde glasvensters, geverfde trappe en gietysterbalkonne, en geteëlde muurpanele met blommotiewe. Op die 11de verdieping se terras is daar 'n kafee met pragtige uitsigte.Samaritaine Paris : L’histoire du grand magasin en 5 dates
Die afdelingswinkel is gestig deur die Cognacq-Jay-familie, wat groot bedrae geld aan humanitêre oorsake geskenk het en ook groot kunsliefhebbers was. Die kuns kan gesien word in die Cognacq-Jay Museum in rue Elzévir. La Samaritaine is nou in besit van die LVMH-maatskappy.LVMH inaugure la nouvelle Samaritaine
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboue en strukture in Parys