Trompie is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1975 vrygestel is. Die film is deur Tonie van der Merwe geregisseer met 'n draaiboek gebaseer op die verhaal deur Topsy Smith, vervaardig deur Octo Films.
Sinopsis
Geen sinopsis is vir hierdie rolprent beskikbaar nie.
Rolverdeling
Die rolverdeling is André Laubscher (as Trompie), Antonie Kruger (as Rooie), Johannes Slabbert, Niel Peroldt, Phillippus Venter, en Lena Potgieter.
Verwysings