Seuns van die Wolke is 'n Afrikaanse oorlogsdrama wat in 1975 vrygestel is. Die film is deur Franz Marx geregisseer met 'n draaiboek deur James Ambrose-Brown, vervaardig deur Brigadier Filmproduksies en versprei deur Kinekor.
Sinopsis
Seuns van die Wolke is 'n oorlogsverhaal wat die konflik uitbeeld tussen twee vyandelike vegvlieëniers wat mekaar in die stryd pak.
Rolverdeling
Die rolverdeling is Will Roberts, John Hardy, en Annette Engelbrecht.
Verwysings