Die doringrooibessie (Erythrococca berberidea) is 'n struik of 'n boom wat deel van die Euphorbiaceae familie is. Die spesie is inheems aan Mosambiek, Suid-Afrika en Tanzanië. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor.
Die boom se FSA-nommer is 332.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World
berberidea Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië