Die fluweelrooibessie (Erythrococca menyharthii) is 'n struik wat deel van die Euphorbiaceae familie is. Die spesie is inheems aan Angola, Botswana, Kenia, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voor.
Die boom se FSA-nommer is 332.3.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ Die spesie staan ook bekend as die noordelike tweeling-rooibessie.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World
menyharthii Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe