duimnael Kurt Alder (10 Julie 1902 – 20 Junie 1958) was 'n Duitse chemikus. Sy mees noemenswaardige werk is saam met Otto Diels gedoen oor die Diels-Alder-reaksie, 'n metode vir siklohekseensintese. Die paar is in 1950 met die Nobelprys vir Chemie vir hul werk bekroon.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1902 Kategorie:Sterftes in 1958 Kategorie:Duitse chemici Kategorie:Nobelprys vir Chemie wenners