duimnael Walther Wilhelm Georg Bothe (8 Januarie 1891 – 8 Februarie 1957) was 'n Duitse fisikus wat die 1954 Nobelprys vir fisika saam met Max Born gedeel het "vir die koïnsidensiemetode en sy ontdekkings wat daarmee gemaak is".
Eksterne skakels
Kategorie:Duitse fisici Kategorie:Nobelprys vir Fisika wenners Kategorie:Geboortes in 1891 Kategorie:Sterftes in 1957