duimnael Giulio Natta (26 Februarie 1903 – 2 Mei 1979) was 'n Italiaanse chemiese ingenieur en Nobelpryswenner. Hy het in 1963 saam met Karl Ziegler 'n Nobelprys vir Chemie gewen vir werk aan hoëdigtheidspolimere. Hy het ook in 1969 'n Lomonosov-gouemedalje ontvang.

Bronverwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1979 kategorie:Chemici Kategorie:Nobelprys vir Chemie wenners