duimnael Adolf Otto Reinhold Windaus (25 Desember 1876 – 9 Junie 1959) was 'n Duitse chemikus wat in 1928 'n Nobelprys vir Chemie gewen het vir sy werk oor sterole en hul verband met vitamiene. Hy was die doktorale adviseur van Adolf Butenandt, wat ook in 1939 'n Nobelprys vir Chemie gewen het.

Bronnelys

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1876 Kategorie:Sterftes in 1959 Kategorie:Duitse chemici Kategorie:Nobelprys vir Chemie wenners